Voetnoot
c Die geleerde Jason David BeDuhn verduidelik dat die feit dat daar nie ’n bepalende lidwoord is nie, die twee gevalle van “God” “so verskillend maak as wat ‘’n god’ van ‘God’ is in Engels”. Hy voeg by: “In Johannes 1:1 is die Woord nie die enigste ware God nie, maar ’n god, of goddelike wese.” – Truth in Translation: Accuracy and Bias in English Translations of the New Testament, bladsy 115, 122 en 123.