Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Byvoorbeeld, Suid-Afrika se Hart- en Beroertestigting stel voor dat as jy alkohol drink, jy dit in matigheid moet doen. “Dit beteken nie meer as 2 drankies per dag vir mans en 1 drankie per dag vir vroue nie. Een drankie is gelyk aan: 340 ml bier, 120 ml wyn, 60 ml sjerrie of 25 ml sterk drank.” Die standaardgrootte van drankies verskil van land tot land. Daarom moet jy jou dokter raadpleeg om vas te stel wat ’n veilige dranklimiet vir jou is.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel