Voetnoot
c Dit is God se wil dat getroude paartjies bymekaar moet bly vir so lank as wat hulle lewe. Hy laat net toe dat ’n paartjie kan skei en weer kan trou wanneer ’n huweliksmaat aan seksuele sonde skuldig is (Matteus 19:9). As jy huweliksprobleme het, kan die Bybel jou help om dit op ’n liefdevolle en wyse manier op te los.