Voetnoot
d God se Woord bevat ook dinge wat “moeilik is om te verstaan”, soos party dele van Paulus se geskrifte. Maar al die Bybelskrywers is deur heilige gees geïnspireer. God se gees help ware Christene van vandag om die Bybel, insluitende “selfs die diep dinge van God”, te verstaan.—2 Petrus 3:16, 17; 1 Korintiërs 2:10.