Voetnoot a Die naam Lapita verwys na ’n plek in Nieu-Kaledonië waar die kenmerkende erdewerk van hierdie volk ontdek is.