Voetnoot
a Hierdie artikel sal die waarborg bespreek wat Jehovah voorsien het om ons te verseker dat sy belofte van die Paradys sal waar word. Elke keer wanneer ons hierdie waarborg met ander deel, sal ons ons eie vertroue in Jehovah se beloftes versterk.