Voetnoot
b As ons uitvind dat iemand in die gemeente ’n ernstige sonde gepleeg het, moet ons hom aanmoedig om na die ouermanne toe te gaan vir hulp. As hy dit nie doen nie, moet lojaliteit aan Jehovah en aan die Christengemeente ons motiveer om die geestelike herders daarvan te vertel.