Voetnoot b WAT DIT BETEKEN: ‘Om die ou persoonlikheid uit te trek’, beteken om ontslae te raak van gesindhede en begeertes waarvan Jehovah nie hou nie. Ons moet dit begin doen voordat ons gedoop word. – Ef. 4:22.