Voetnoot
a Dit kan ’n goeie ding wees om ons verlede te onthou. Maar ons wil nie so gefokus word op ons verlede dat ons nie nou ons beste gee of vergeet wat in die toekoms sal gebeur nie. Hierdie artikel sal drie dinge bespreek wat kan veroorsaak dat ons in die verlede lewe. Ons sal Bybelbeginsels en voorbeelde in ons dag bespreek wat ons kan help om hierdie dinge te vermy.