Voetnoot
c BESKRYWING VAN PRENT: Nadat ’n pioniersuster na video’s gekyk het en gesien het hoe ander in lande dien waar daar hulp nodig is, is sy gemotiveerd om hulle voorbeeld na te volg. Uiteindelik bereik sy haar doelwit en dien sy in ’n gebied waar daar meer verkondigers nodig is.