Voetnoot
b Om jou te help om met ander oor Bybelwaarhede te praat, sien die reeks “’n Gesprek oor die Bybel” wat vanaf 2010 tot 2015 in Die Wagtoring verskyn het. Onderwerpe wat al bespreek is, sluit in: “Is Jesus God?”, “Wanneer het God se Koninkryk begin heers?” en “Straf God mense in ’n helse vuur?”