Voetnoot
a Jehovah wil hê dat persone wat nie meer met die gemeente assosieer nie, na hom toe moet terugkeer. Ons kan baie doen om persone aan te moedig wat Jehovah se uitnodiging wil aanvaar: “Keer terug na my.” In hierdie artikel gaan ons bespreek hoe ons hulle kan help om dit te doen.