Voetnoot
e Hulle het baie dinge gedoen wat veroorsaak het dat die regering gou sy mag verloor. Hulle het byvoorbeeld opgehou om die koning te help, hulle het geheime inligting oor die oorlog aan ander vertel en hulle het die koning geforseer om op te hou regeer.