Voetnoot
b Vir die redes wat hier genoem word, sal ons nie meer sê dat die Romeinse keiser Aurelianus (270-275 HJ) ’n “koning van die noorde” was nie of dat koningin Zenobia (267-272 HJ) ’n “koning van die suide” was nie. Dit verander wat ons gesê het in hoofstuk 13 en 14 van die boek Gee ag op Daniël se profesie!