Voetnoot
a Ons sien bewyse dat Daniël se profesie oor “die koning van die noorde” en “die koning van die suide” nog steeds vervul word. Hoe kan ons hiervan seker wees? En hoekom moet ons die details van hierdie profesie verstaan?