Voetnoot
a Ons almal voel soms angstig oor die probleme wat ons het. Hierdie artikel bespreek drie van Jehovah se knegte in die Bybel wat soms baie angstig was. Dit bespreek ook hoe Jehovah elkeen van hulle vertroos het en gehelp het om kalm te wees.