Voetnoot
b BESKRYWING VAN PRENTE: In elke prent sien ons ’n pa met sy kind: ’n pa luister aandagtig na sy seun, ’n pa sorg vir sy dogtertjie, ’n pa lei sy seun op en ’n pa vertroos sy seun. Jehovah se hand in die agtergrond herinner ons daaraan dat hy op soortgelyke maniere vir ons omgee.