Voetnoot
a Ons sien Jehovah dikwels as ons Skepper en Soewereine Heerser. Maar ons het goeie redes om hom te sien as ’n liefdevolle Vader wat vir ons omgee. Hierdie artikel sal hierdie redes bespreek. Ons sal ook leer hoekom ons daarvan seker kan wees dat Jehovah ons nooit sal verlaat nie.