Voetnoot
a Hierdie jaar sal die Herdenking van Christus se dood op Dinsdag 7 April gehou word. Hoe moet ons dié beskou wat op hierdie aand van die brood eet en van die wyn drink? Moet ons bekommerd wees as die hoeveelheid mense wat die embleme gebruik, meer word? Ons sal die antwoorde op hierdie vrae in hierdie artikel vind, wat gebaseer is op ’n artikel in Die Wagtoring van Januarie 2016.