Voetnoot
c WAT DIT BETEKEN: Seël. Hierdie verseëling is nie permanent tot die een of ander tyd voordat die persoon getrou sterf of die een of ander tyd voordat die groot verdrukking begin nie. – Ef. 4:30; Op. 7:2-4; sien “Questions From Readers” in die Engelse Wagtoring van April 2016.