Voetnoot
a Moet ’n getroude paartjie kinders hê? As hulle wel besluit om kinders te hê, hoeveel kinders moet hulle hê? En hoe kan hulle hulle kinders leer om Jehovah lief te hê en hom te dien? In hierdie artikel gaan ons na voorbeelde in ons dag kyk, asook na Bybelbeginsels wat ons kan help om hierdie vrae te beantwoord.