Voetnoot
a Baie mense glo dat God bestaan, maar hulle ken hom nie regtig nie. Wat beteken dit om Jehovah te ken, en wat kan ons uit Moses en koning Dawid se voorbeelde leer oor hoe om ’n sterk verhouding met Hom op te bou? Hierdie artikel sal hierdie vrae beantwoord.