Voetnoot b Lukas beklemtoon meer as enige ander Evangelieskrywer dat gebed ’n belangrike deel van Jesus se lewe was. – Luk. 3:21; 5:16; 6:12; 9:18, 28, 29; 18:1; 22:41, 44.