Voetnoot
a Ons verwag dat die nasies binnekort sal aankondig dat hulle dit reggekry het om “vrede en veiligheid” op die aarde te bring. Dit sal die teken wees dat die groot verdrukking binnekort sal begin. Wat wil Jehovah hê moet ons doen totdat daardie aankondiging gemaak word? Hierdie artikel sal ons help om die antwoord op hierdie vraag te kry.