Voetnoot
a Hierdie artikel sal ons help om vas oortuig te wees dat Jehovah die enigste betroubare Bron van leiding is. Dit sal ons ook help om te sien dat dit slegte gevolge inhou om die wêreld se wysheid te volg, maar dat dit voordele inhou as ons die wysheid van God se Woord toepas.