Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

b WAT DIT BETEKEN: Sagmoedigheid. Sagmoedige mense behandel ander op ’n vriendelike manier en is saggeaard selfs wanneer hulle uitgetart word. Nederigheid. Mense wat nederig is, is nie trots of arrogant nie. Hulle beskou ander as hoër as hulleself. Wanneer daar gesê word dat Jehovah nederig is, beteken dit dat hy diegene wat ondergeskik is aan hom op ’n liefdevolle en genadige manier behandel.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel