Voetnoot
a Ons sal binnekort die Here se Aandmaal bywoon om die dood van Jesus Christus te herdenk. Hierdie eenvoudige geleentheid leer ons baie oor Jesus se nederigheid, moed en liefde. In hierdie artikel gaan ons kyk hoe ons die wonderlike eienskappe wat hy gewys het, kan navolg.