Voetnoot e BESKRYWING VAN PRENTE: Familielede het probleme by die werk, met hulle gesondheid, in die bediening en by die skool.