Voetnoot
d Die woorde “Moenie bang wees nie” word drie keer in Jesaja 41:10, 13 en 14 genoem. In dieselfde verse word die woord “ek” (wat na Jehovah verwys) ’n hele paar keer gebruik. Hoekom het Jehovah Jesaja geïnspireer om die woord “ek” so baie te gebruik? Om ’n belangrike punt te beklemtoon – slegs vertroue op Jehovah kan ons help om nie meer bang te wees nie.