Voetnoot
a Die jaarteks vir 2019 gee vir ons drie redes hoekom ons kalm kan bly selfs wanneer slegte dinge in die wêreld of met ons gebeur. Ons gaan hierdie redes in die artikel bespreek. Dit gaan ons help om minder angstig te wees en om meer op Jehovah te vertrou. Dink na oor die jaarteks. Probeer om dit te onthou as jy kan. Dit sal jou versterk vir die probleme wat jy in die toekoms gaan ondervind.