Voetnoot
a Hierdie plek is nie dieselfde Meriba as die een wat naby Refidim was nie. Die eerste Meriba was in die omgewing van Massa, naby Refidim, en die tweede Meriba was in die omgewing van Kades. Maar albei plekke is Meriba genoem omdat ’n stryery daar plaasgevind het. — Sien die kaart in Deel 7 van ’n Studiegids vir God se Woord.