Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Dit is dalk moeilik vir ma’s wat depressie ná geboorte kry, om ’n band met hulle baba te vorm. Maar hulle moenie voel dat dit hulle skuld is nie. Volgens die Amerikaanse Nasionale Instituut van Geestesgesondheid is depressie ná geboorte “heel moontlik die gevolg van ’n kombinasie van fisiese en emosionele faktore . . . maar nie as gevolg van iets wat ’n ma doen of nie doen nie”. Vir meer inligting oor hierdie onderwerp, sien die artikel “Verstaan nageboortelike depressie” in die Ontwaak! van 8 Junie 2003.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel