Voetnoot a Jehovah wou blykbaar hê dat 12 apostels die toekomstige “twaalf fondamentstene” van Nuwe Jerusalem moet vorm (Op. 21:14). Dit was dus nie nodig om enige getroue apostel wat later sy aardse loopbaan voltooi het, te vervang nie.