Voetnoot
b Jehovah het mans ’n tyd lank toegelaat om meer as een vrou asook byvroue te hê. Maar later het hy Jesus Christus die gesag gegee om die oorspronklike standaard vir die huwelik wat in Eden vasgestel is, te herstel. Die standaard is dat ’n man net een vrou mag hê.—Genesis 2:24; Matteus 19:3-9.