Voetnoot
a Party verwerp die Bybel as gevolg van kerkleringe van die verlede en die hede, soos die opvatting dat die aarde die middelpunt van die heelal is of dat God die wêreld in ses dae van 24 uur elk geskep het.—Sien die venster “Die Bybel en bevestigde wetenskaplike feite”.