Voetnoot
a Die Bybel dui aan dat Josef omtrent 17 of 18 jaar oud was toe Potifar hom gekoop het en dat hy lank genoeg in Potifar se huis gebly het om ’n jong man te word—dalk ’n paar jaar. Hy was 30 toe hy uit die gevangenis vrygelaat is.—Genesis 37:2; 39:6; 41:46.