Voetnoot
b Lameg het sy seun die naam Noag gegee—wat waarskynlik “Rus; Vertroosting” beteken—en het voorspel dat Noag sy naam gestand sou doen deur die mensdom rus te gee van hulle geswoeg om die vervloekte grond te bewerk (Genesis 5:28, 29). Lameg het gesterf voordat hierdie profesie vervul is.