Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

c “Al hierdie koninkryke” waaraan daar volgens Daniël 2:44 ’n einde gemaak sal word, verwys na die koninkryke, of wêreldmoondhede, wat afgebeeld word deur die dele van die beeld. Maar ’n parallelle Bybelprofesie toon dat “die konings van die hele bewoonde aarde” teen Jehovah sal saamspan op “die groot dag van God die Almagtige” (Op. 16:14; 19:19-21). Dit is dus nie net die koninkryke van die beeld wat by Armageddon vernietig sal word nie, maar ook al die ander koninkryke van hierdie wêreld.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel