Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

b Die Septuagint beklemtoon hoe diep Jona geslaap het deur by te voeg dat hy gesnork het. Maar ingeval ons Jona se slaap as ’n teken van onverskilligheid vertolk, moet ons onthou dat terneergedrukte mense soms oorweldig word deur die drang om te slaap. Gedurende Jesus se smartlike ure in die tuin van Getsemane het Petrus, Jakobus en Johannes ‘gesluimer van droefheid’.—Lukas 22:45.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel