Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Jona se herkoms uit ’n Galilese dorp is opmerkenswaardig, want die Fariseërs het ewe verwaand van Jesus gesê: “Ondersoek en sien dat geen profeet uit Galilea verwek word nie” (Johannes 7:52). Baie vertalers en navorsers doen aan die hand dat die Fariseërs ’n omvattende veralgemening gemaak het dat geen profeet al ooit uit die geringe Galilea gekom het of ooit daaruit sal kom nie. As dit die geval is, het daardie manne die geskiedenis sowel as profesie geïgnoreer.—Jesaja 9:1, 2.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel