Voetnoot
a Die seremonie word ook die Here se Aandmaal genoem, sowel as die breek van die brood, die Eucharistiese vergadering, die Heilige Misoffer, die Heilige Sakrament van die Altaar, Nagmaal en die Heilige Mis. Die woord “Eucharistie” is afgelei van die Grieks eu·kha·ri·sti΄a, wat dankbaarheid of danksegging beteken.