Voetnoot
a Owen Gingerich, ’n navorsingsprofessor in astronomie aan die Harvard-universiteit, het eweneens geskryf: “Altruïsme skep inderdaad ’n vraag sonder . . . ’n wetenskaplike antwoord wat deur waarneming van die diereryk verkry kan word. Heel moontlik lê die oortuigender antwoord in ’n ander arena en het dit te doen met daardie godgegewe eienskappe van menslikheid wat die gewete insluit.”