Voetnoot
a Jonatan was ten minste 20 jaar oud toe hy vir die eerste keer as bevelvoerder vroeg in Saul se 40 jaar lange heerskappy gemeld word (Numeri 1:3; 1 Samuel 13:2). Jonatan moes dus byna 60 gewees het toe hy omstreeks 1078 v.G.J. gesterf het. Aangesien Dawid op daardie tydstip 30 was, was Jonatan blykbaar sowat 30 jaar ouer as Dawid.—1 Samuel 31:2; 2 Samuel 5:4.