Voetnoot
a Suster Stigers het haar aardse loopbaan op 20 April 2007 voltooi, net drie maande voordat sy 100 jaar oud geword het. Haar baie jare van getroue diens is vir ons ’n aanmoediging, en ons verheug ons in die feit dat sy haar hemelse beloning ontvang het.