Voetnoot
a Volgens die Bybelgeleerde Albert Barnes kan Jesus se raad om te “praat met die gemeente”, verwys na “diegene wat die gesag het om sulke sake te verhoor—die verteenwoordigers van die kerk, of diegene wat namens hulle optree. In die Joodse sinagoge was daar ’n regbank van ouer manne wat sulke verhore behartig het.”