Voetnoot
a Die Bybel noem hierdie sentrum van ware aanbidding Jehovah se “tempel”. In hierdie tydperk van Israel se geskiedenis is die verbondsark egter nog in ’n tent, of tabernakel. Die eerste permanente tempel vir Jehovah sal gedurende die heerskappy van koning Salomo gebou word.—1 Samuel 1:9; 2 Samuel 7:2, 6; 1 Konings 7:51; 8:3, 4.