Voetnoot
c Die Bybel self toon dat 70 jaar sou verloop vanaf die val van Jerusalem tot en met die terugkeer van die Joodse ballinge in 537 v.G.J. (Jeremia 25:11, 12; Daniël 9:1-3). Sien bladsye 209-11 van Redenering uit die Skrif, uitgegee deur Jehovah se Getuies, vir ’n breedvoerige bespreking van “die vasgestelde tye van die nasies”.