Voetnoot
c Die agt punte is soos volg: (1) Moenie paniekbevange word nie; (2) dink positief; (3) oorweeg ander soorte werk; (4) leef binne jou vermoë—nie iemand anders s’n nie; (5) wees versigtig met krediet; (6) hou die gesin verenig; (7) behou jou selfrespek en (8) stel ’n begroting op.