a Die Griekse woord wat Paulus vir “nietigheid” gebruik het, is dieselfde woord wat ons vind in die Griekse Septuagint vir die uitdrukking wat Salomo herhaaldelik in die boek Prediker gebruik het, soos in die uitdrukking “alles is nietigheid!”—Prediker 1:2, 14; 2:11, 17; 3:19; 12:8.