Voetnoot
a In ’n onlangse jaar is meer as 8 persent van die gebied in Mexiko nie gereeld deur gemeentes van Jehovah se Getuies gedek nie. Dit beteken dat daar meer as 8 200- 000 mense in afgesonderde gebiede woon wat moeilik is om met die predikingswerk te bereik.